Abstract
The side wall of the cynodont braincase is not sufficiently well understood to form a sound basis for morphological or phylogenetic inference. This paper describes in detail the trigeminal region of a series of cynodonts from lateral and mesial aspects. Genera dealt with are Thrinaxodon, Trirachodon, Diademodon and Tritylodon. A reinterpretation of aspects of the braincase of the tritylodontid Bienotherium is presented. Attention is drawn to a fundamental dichotomy between herbivorous cynodonts and the carnivorous line leading to mammals. Homology between the cynodont parasphenoid wing and mammalian promontorium is demonstrated. Die sywand van die sinodontbreinkas is tot dusver nog nie na behore bestudeer nie, daarom ontbreek 'n grondige kennis daarvan waaruit morfologiese en filogenetiese afleidings gemaak kan word. In hierdie artikel word in fyn besondertiede die laterale en mesiale aansigte van die trigeminiese streek van 'n reeks sinodonte beskryf. Genera wat bespreek word is Thrinaxodon, Trirachodon, Diademodon en Tritylodon. 'n Herbeskouing van die eienskappe van die tritylodontied Bienotherium se breinkas word ook aangebied. 'n Fundamentele tweedeling tussen die herbivore sinodontgroep en die karnivore sinodontgroep (wat oorsprong aan die soogdiere gegee het), word beklemtoon. Daar word bewys dat die promontorium van soogdiere ontstaan het uit die parasfenoied van die sinodonte.