Wessel Pienaar
Current Organizations / Institutes
The organizations/institutes from the scholar's latest article
Research Subjects
Research Interests
Wessel Pienaar has a total of 9 co-authors. Here are the top co-authors by number of shared publications:
- Jan Hendrik Havenga
Stellenbosch University
6 shared publications - John Vogt
University of Houston - Downtown, Houston, USA
3 shared publications Anneke de Bod
2 shared publicationsZane P. Simpson
2 shared publicationsJ. Van Eeden
1 shared publicationJ. van Eeden
1 shared publication
Latest Publications
- Open Access
- 1 January 2024
- Published by Stellenbosch University in South African Journal of Industrial Engineering
- Vol. 35 (1) , 31-40
IMPACT OF RURAL ROAD PROVISION ON EMPLOYMENT
This article focuses on the impact of rural road provision on the macroeconomic objective of full employment. It deals with the extent to which roads act as direct generators of jobs during their construction and service periods, and the ways in which effective roads could indirectly stimulate employment opportunities quantitatively and, from a skills perspective, qualitatively. The economic impact analysis (ECIA) of road provision indicates the typical worker–hour requirements for the approximate estimation of employment needs. These estimates can be used whenever detailed estimates are not yet available. The estimates are provided for the construction and operation of (1) basic rural road segments, (2) bridges and viaducts, and (3) intersections, roundabouts (traffic circles), and interchanges. Where road projects contain other physical components, such as tunnels and toll plazas, the former three groups of employment rates could be used in combination with worker–hour estimates for the construction and maintenance of tunnels and toll-related components.
- 1 January 2024
- Published by Stellenbosch University in South African Journal of Industrial Engineering
- Vol. 35 (1) , 31-40
Open AccessIMPACT OF RURAL ROAD PROVISION ON EMPLOYMENT

- 18 October 2021
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 40 (1) , 114-126
Mobiele toerusting wat die suksesvolle vervoer van intermodale standaardhouers per spoor ondersteun
Hierdie artikel bied ’n oorsig van die tegniese en funksionele eienskappe van mobiele toerusting wat die suksesvolle vervoer van intermodale standaardhouers per spoor ondersteun. Die toerusting ter sprake is goederetreine, houerspoortrokke, intermodale standaardhouers en mobiele houerhanteringstoerusting. Goederetreine word verdeel in trokvragtreine en eenheidstreine, en die gepastheid van elke treinsoort vir die grootskaalse vervoer van intermodale standaardhouers word aangetoon. Daarna word die twee soorte doelgeboude houerspoortrokke toegelig. Die tien soorte intermodale standaardhouers wat beskikbaar is om goedere in te vervoer, word vervolgens behandel. Ten slotte word die funksies en eienskappe bespreek van hedendaagse mobiele hanteringstoerusting wat doeltreffend aan die houerhanteringsvereistes van moderne intermodale vervoerbedrywighede voldoen.
- 18 October 2021
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 40 (1) , 114-126
Open AccessMobiele toerusting wat die suksesvolle vervoer van intermodale standaardhouers per spoor ondersteun
Hierdie artikel bied ’n oorsig van die tegniese en funksionele eienskappe van mobiele toerusting wat die suksesvolle vervoer van intermodale standaardhouers per spoor ondersteun. Die toerusting ter sprake is goederetreine, houerspoortrokke, intermodale standaardhouers en mobiele houerhanteringstoerusting. Goederetreine word verdeel in trokvragtreine en eenheidstreine, en die gepastheid van elke treinsoort vir die grootskaalse vervoer van intermodale standaardhouers word aangetoon. Daarna word die twee soorte doelgeboude houerspoortrokke toegelig. Die tien soorte intermodale standaardhouers wat beskikbaar is om goedere in te vervoer, word vervolgens behandel. Ten slotte word die funksies en eienskappe bespreek van hedendaagse mobiele hanteringstoerusting wat doeltreffend aan die houerhanteringsvereistes van moderne intermodale vervoerbedrywighede voldoen.
- 1 May 2021
- Published by Stellenbosch University in South African Journal of Industrial Engineering
- Vol. 32 (1) , 14-23
DETERMINATION OF THE COST COMPONENT IN THE SOCIAL COST-BENEFIT ANALYSIS OF ROAD PROJECTS IN SOUTH AFRICA
The article deals with the preferred approach to determine the cost component in the social cost-benefit analysis (SCBA) of road projects in South Africa. The article is in four parts. The first part, the introduction, provides the reasons why investment cost should be identified as a single cost entity in the SCBA of a road project, regardless of the criteria according to which a project is adjudicated. The second part discusses the principles that guide the determination of the social opportunity costs (SOC) of road projects. The third part identifies the two items that form the cost component of the SCBA of road projects; the SOC of (i) the land required to accommodate the road reserve, and (ii) the construction of the road. The cost component of the latter is sub-divided into labour, plant, equipment, fuel, materials, and normal profit. The section also details a recommended procedure to convert the financial budget of a road construction project to an estimate of its SOC. The fourth section draws some conclusions from the study.

- 3 April 2020
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 39 (1) , 14-13
Liggingsaspekte van spoorvervoereindpunte wat die winsgewendheid van goederespoordienste ondersteun
Hierdie artikel bied ’n oorsig van liggingsaspekte van spoorvervoereindpunte wat die lewering van winsgewende goederespoordienste kan ondersteun. Aangesien spoorvervoer tot vaste roetes beperk is en ’n stasie-tot-stasie-diens eerder as ’n diens van perseel tot perseel lewer, is die plasing van spoorvervoereindpunte en die uitleg van die spoornetwerk van deurslaggewende belang vir die suksesvolle bedryf van goederespoorvervoerdienste. Liggingsaspekte van losmaat-, grootmaat-, opry-afry- en intermodale eindpunte word bespreek. Die artikel beskou die invloed wat die veranderde rol van spoorvervoer sedert die ekonomiese deregulering van goederevervoer op die ligging van spoorvervoereindpunte het, aan die hand van die drie mees bepalende faktore daarvan. Hierdie faktore is: (1) die verkeer se oorsprong- en bestemmingsplekke, (2) die verkeersomvang en (3) die aard van die eindpuntaktiwiteite. Ten slotte word die uitwerking van die uitleg van die spoornetwerk op die toeganklikheid van spoorvervoereindpunte oorsigtelik bespreek.
- 3 April 2020
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 39 (1) , 14-13
Open AccessLiggingsaspekte van spoorvervoereindpunte wat die winsgewendheid van goederespoordienste ondersteun
Hierdie artikel bied ’n oorsig van liggingsaspekte van spoorvervoereindpunte wat die lewering van winsgewende goederespoordienste kan ondersteun. Aangesien spoorvervoer tot vaste roetes beperk is en ’n stasie-tot-stasie-diens eerder as ’n diens van perseel tot perseel lewer, is die plasing van spoorvervoereindpunte en die uitleg van die spoornetwerk van deurslaggewende belang vir die suksesvolle bedryf van goederespoorvervoerdienste. Liggingsaspekte van losmaat-, grootmaat-, opry-afry- en intermodale eindpunte word bespreek. Die artikel beskou die invloed wat die veranderde rol van spoorvervoer sedert die ekonomiese deregulering van goederevervoer op die ligging van spoorvervoereindpunte het, aan die hand van die drie mees bepalende faktore daarvan. Hierdie faktore is: (1) die verkeer se oorsprong- en bestemmingsplekke, (2) die verkeersomvang en (3) die aard van die eindpuntaktiwiteite. Ten slotte word die uitwerking van die uitleg van die spoornetwerk op die toeganklikheid van spoorvervoereindpunte oorsigtelik bespreek.
- Open Access
- 3 April 2020
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 39 (1) , 32-39
Funksionele aspekte van spoorvervoereindpunte wat die suksesvolle vervoer van goedere per spoor ondersteun
Hierdie artikel bied ’n oorsig van die funksionele aspekte van spoorvervoereindpunte wat die suksesvolle lewering van goederespoordienste kan ondersteun. Ten aanvang word die primêre en sekondêre funksies van goederevervoereindpunte in die algemeen bespreek, waarna spoorvervoereindpunte in die besonder bespreek word. Spoorvervoereindpunte bestaan uit verskeie werftipes wat elkeen ingerig is om sekere funksies te verrig of werksaamhede te hanteer. Die primêre en sekondêre funksies van al die werftipes word vermeld. Daarna word die funksies bespreek van die vier breë klasse goederespoorvervoereindpunte wat vandag aangetref word, naamlik (1) losmaat-, (2) grootmaat-, (3) opry-afry- en (4) intermodale eindpunte. Grootmaateindpunte word verder verdeel in ertseindpunte, eindpunte by die tenkwerwe van olieraffinaderye en chemiese aanlegte, en eindpunte by graansuiers. Die soorte treine, spoortrokke en hanteringstoerusting wat by elke eindpuntklas aangewend word en die goederesoorte wat by elkeen hanteer word, word vermeld.
- 3 April 2020
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 39 (1) , 32-39
Open AccessFunksionele aspekte van spoorvervoereindpunte wat die suksesvolle vervoer van goedere per spoor ondersteun
Hierdie artikel bied ’n oorsig van die funksionele aspekte van spoorvervoereindpunte wat die suksesvolle lewering van goederespoordienste kan ondersteun. Ten aanvang word die primêre en sekondêre funksies van goederevervoereindpunte in die algemeen bespreek, waarna spoorvervoereindpunte in die besonder bespreek word. Spoorvervoereindpunte bestaan uit verskeie werftipes wat elkeen ingerig is om sekere funksies te verrig of werksaamhede te hanteer. Die primêre en sekondêre funksies van al die werftipes word vermeld. Daarna word die funksies bespreek van die vier breë klasse goederespoorvervoereindpunte wat vandag aangetref word, naamlik (1) losmaat-, (2) grootmaat-, (3) opry-afry- en (4) intermodale eindpunte. Grootmaateindpunte word verder verdeel in ertseindpunte, eindpunte by die tenkwerwe van olieraffinaderye en chemiese aanlegte, en eindpunte by graansuiers. Die soorte treine, spoortrokke en hanteringstoerusting wat by elke eindpuntklas aangewend word en die goederesoorte wat by elkeen hanteer word, word vermeld.
- Open Access
- 3 March 2020
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 38 (1) , 168-179
Goederevervoermarksegmente wat potensieel winsgewend deur spoorvervoer bedien kan word
Hierdie oorsigartikel bied ’n uiteensetting van goederevervoermarksegmente wat potensieel winsgewend deur spoorvervoer bedien kan word. Die werkwyse word beskryf waarvolgens die marksegmentering wat vir die studie tersaaklik is, uitgevoer is. Ten aanvang word ondersoek watter vraagvereistes goedereversenders uit ’n doeltreffendheidsoogpunt aan ’n vervoerdiens stel. Dan word die ekonomiese kenmerke van die onderskeie goederevervoermodusse ondersoek om te bepaal watter kenmerke uit ’n kostedoelmatigheidsoogpunt by die aanbod van ’n vervoerdiens bepalend is. Uit hierdie vraag-en-aanbod-oorwegings is ’n sintese van die vyf modale segmente van die goederevervoermark opgestel, naamlik lug-, pad-, spoor-, pypleiding- en skeepsvervoer. Binne die modale spoorgoederevervoermark in die besonder word ses potensieel winsgewende subsegmente geïdentifi seer. Hierdie subsegmente word bepreek aan die hand van die volgende vier kenmerke wat elkeen tipeer: (1) soort treine aangewend, (2) soort trokke benut, (3) soort eindpunte gebruik en (4) soort goedere vervoer. Die geïdentifiseerde subsegmente van die spoorgoederevervoermark is soos volg: (1) losmaatgoederevervoer, (2) grootmaatvervoer van (a) mynbouprodukte, (b) vloeistowwe en (c) graan; (3) op-enafrydienste en (4) standaard-intermodale houervervoer. DOI: https://doi.org/10.36303/SATNT.2019.38.1.735
- 3 March 2020
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 38 (1) , 168-179
Open AccessGoederevervoermarksegmente wat potensieel winsgewend deur spoorvervoer bedien kan word

- 1 March 2019
- Published by Academy of Science of South Africa in Tydskrif vir Geesteswetenskappe
- Vol. 59 (1) , 126-141
Riglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid
Dié artikel verduidelik waarom die voorsiening van openbare paaie aan markmislukking onderhewig is, en verduidelik die redes waarom openbare paaie deur die staat voorsien word. Dié oorwegings is hoofsaaklik ekonomies van aard en word uit 'n sektorale, mikro- en makroëkonomiese oogpunt toegelig. Die bedryfseienskappe van padvervoer, teenoor dié van spoorvervoer, wat vir die stimulering van ekonomiese lewenskragtigheid bevorderlik is, word oorsigtelik verduidelik. Die staat se plig om padinfrastruktuur te voorsien bring mee dat daarvoor begroot moet word. Die artikel beskryf die situasie wanneer padowerhede reaktief die voordele van padvoorsiening moet probeer maksimeer onder die beperking van fiskale rantsoenering en 'n vaste begroting. Ten slotte word voorgestel dat padowerhede, met oordeelkundige benutting ook van leningsfondse, proaktief optree om die voordele van padvoorsiening te maksimeer deur hulle padboubegrotings as veranderlik te benader, maar onderworpe aan 'n prestasiereël.
- 1 March 2019
- Published by Academy of Science of South Africa in Tydskrif vir Geesteswetenskappe
- Vol. 59 (1) , 126-141
Open AccessRiglyne by die keuse van padprojekte deur die owerheid

- Vol. 59 (1) , 142-156
Voorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
Hierdie artikel stel metodes voor wat 'n vervoerowerheid kan volg om die voordele van padvoorsiening te maksimeer. Ná die inleiding word 'n metode voorgestel waarvolgens openbare padprojekte gekies kan word wanneer 'n vaste begroting vir padbouprojekte geld. Hierdie metode bestaan uit vyf stappe en is gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. 'n Prestasiegeoriënteerde metode word voorgestel vir die proaktiewe keuse van padprojekte om ekonomiese groei en ontwikkeling teweeg te bring wanneer 'n veranderlike begroting moontlik is. Die metode bestaan uit drie stappe en is, soos die keuringsproses wat bespreek is, gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. Hierdie twee metodes word met behulp van voorbeelde toegelig. Die gevolgtrekkings wat uit die studie vloei, word dan aangebied.
- 1 March 2019
- Published by Academy of Science of South Africa in Tydskrif vir Geesteswetenskappe
- Vol. 59 (1) , 142-156
Open AccessVoorgestelde metodes om die voordele van padprojekte te maksimeer
Hierdie artikel stel metodes voor wat 'n vervoerowerheid kan volg om die voordele van padvoorsiening te maksimeer. Ná die inleiding word 'n metode voorgestel waarvolgens openbare padprojekte gekies kan word wanneer 'n vaste begroting vir padbouprojekte geld. Hierdie metode bestaan uit vyf stappe en is gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. 'n Prestasiegeoriënteerde metode word voorgestel vir die proaktiewe keuse van padprojekte om ekonomiese groei en ontwikkeling teweeg te bring wanneer 'n veranderlike begroting moontlik is. Die metode bestaan uit drie stappe en is, soos die keuringsproses wat bespreek is, gegrond op die inkrementele-voordeel-koste-beginsel. Hierdie twee metodes word met behulp van voorbeelde toegelig. Die gevolgtrekkings wat uit die studie vloei, word dan aangebied.
- Open Access
- 31 January 2017
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 36 (1) , 11
Operational and tegnological requirements for the profitable provision of rail freight transport
This article provides an overview of the most pertinent operational and design requirements of rail freight transport technology that could be instrumental in the profitable participation of rail transport in an economically deregulated freight transport market. The following three aspects are addressed: (1) The market segments that are serviced profitably by rail transport in industrial countries; (2) comparative cost of rail transport and the specific operational methods employed to make rail transport more cost advantageous; and (3) the most pertinent technological requirements set upon rail transport systems to operate commercially viably. Regarding technological requirements, the following aspects are elaborated upon: (1) train types and purpose-built wagons to appropriately serve specific market segments; (2) the type of freight terminals employed to effectively support rail transport operations; and (3) the types of handling equipment needed to enable rail transport to operate smoothly. The purpose-built wagon models and the types of train compositions to optimally adhere to rail transport operators’ specific needs, as well as the the most important factors that underlie wagon design, are discussed. Subsequently the functional requirements of the main terminal facilties that receive freight trains are discussed. Lastly, the handling equipment needed to load, unload and transload transportable freight on, from and between wagons and other modes of transport swiftly, safely and at lowest cost per freight unit are discussed.
- 31 January 2017
- Published by Medpharm Publications in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie
- Vol. 36 (1) , 11
Open AccessOperational and tegnological requirements for the profitable provision of rail freight transport
This article provides an overview of the most pertinent operational and design requirements of rail freight transport technology that could be instrumental in the profitable participation of rail transport in an economically deregulated freight transport market. The following three aspects are addressed: (1) The market segments that are serviced profitably by rail transport in industrial countries; (2) comparative cost of rail transport and the specific operational methods employed to make rail transport more cost advantageous; and (3) the most pertinent technological requirements set upon rail transport systems to operate commercially viably. Regarding technological requirements, the following aspects are elaborated upon: (1) train types and purpose-built wagons to appropriately serve specific market segments; (2) the type of freight terminals employed to effectively support rail transport operations; and (3) the types of handling equipment needed to enable rail transport to operate smoothly. The purpose-built wagon models and the types of train compositions to optimally adhere to rail transport operators’ specific needs, as well as the the most important factors that underlie wagon design, are discussed. Subsequently the functional requirements of the main terminal facilties that receive freight trains are discussed. Lastly, the handling equipment needed to load, unload and transload transportable freight on, from and between wagons and other modes of transport swiftly, safely and at lowest cost per freight unit are discussed.
- Open Access
- 21 June 2016
- Published by Virtus Interpress in Risk Governance and Control: Financial Markets & Institutions
- Vol. 6 (3)
RESOURCE CONSUMPTION ANALYSIS IN THE GOVERNANCE OF TRANSPORT INFRASTRUCTURE IN A DEVELOPING COUNTRY
- 21 June 2016
- Published by Virtus Interpress in Risk Governance and Control: Financial Markets & Institutions
- Vol. 6 (3)
Open AccessRESOURCE CONSUMPTION ANALYSIS IN THE GOVERNANCE OF TRANSPORT INFRASTRUCTURE IN A DEVELOPING COUNTRY